The Kimberley Prospector

Kimberley

Vrydag Gariepfees Program

Michael Hawthorne
PRG-Computicket

Die fees se kaartjiekantoor in Kimberley is vanjaar binne die Garden Court Kimberley (Du Toitspanweg 120) se klein konferensie-lokaal en open 28 Julie 2015. Skakel die kaartjiekantoor by 053 832 6342/3.

Enige feesnavrae kan gerig word aan die feeskantoor by 053 832 5014/7.

Kaartjiekantoor-ure (Maandag tot Vrydag)

28 Julie – 21 Augustus:

09:00 – 16:45

24 – 26 Augustus:

09:00 – 18:00

27 – 29 Augustus:

09:00 – 22:00

30 Augustus:

09:00 – 14:00

Hektoegangkaartjies is ook nou beskikbaar by Computicket

Let wel: Kaartjies vir produksies buite die feesterrein is slegs geldig vir daardie bepaalde vertoning en kan nie gebruik word om gratis toegang tot die terrein te verkry nie.

Please take note: Tickets to productions outside the festival terrain are only valid for that particular show and cannot be used to obtain free access to the terrain.

Kaartjiebesprekings is oop vanaf 29 Junie by alle Computicket verkoopspunte, die internet by www.computicket.com of telefonies by 0861 915 8000.

Toegang tot die feesterrein Hekke open om 10:00 en sluit om 22:00

Donderdag

Volwassenes:

R30

Pensioenarisse en skoliere:
(Toon ID as bewys)

R20

Vrydag en Saterdag

Volwassenes:

R50

Pensioenarisse en skoliere:
(Toon ID as bewys)

R30

Sondag

Gesinsdag:

R10

Kinders onder 6:
………..

GRATIS

Verhoë & Tente

RSG Verhoog:

Gratis

Pronkplek:

Gratis gedurende die dag. Toegangsfooie vanaf 18:00

Donderdag & Saterdag:

R30

Vrydag:

R50

kykNET Musiekverhoog:

Donderdag tot Saterdag:

R50

The post Vrydag Gariepfees Program appeared first on Kimberley City Portal.

Leave a Reply

Back to top