Monthly Archives: August 2018

Boere verantwoordelik vir skuld op onteiende plase

Skuld verbonde aan onteiende plase is nog die verantwoordelikheid van boere wat die kontrak met die bank geteken het en die betalings op die verband moet sonder versuim nagekom word totdat dit afbetaal is. Dit is die kern van die e-pos van Olivia Mike, ‘n konsultant van Nedbank, wat op Facebook opslae gemaak het.

(RSS generated with FetchRss)

Read more: Boere verantwoordelik vir skuld op onteiende plase