Die African National Congress (ANC) het omstreeks 11:00 op 20 November 2018 in ‘n persverklaring afgekondig dat nege van die elf ANC-raadslede, onder andere Pule Thabane, die huidige burgemeester van Kimberley uit die party geskors is, wat Kimberley dus weer eens sonder ‘n burgemeester laat.
(RSS generated with FetchRss)