The Kimberley Prospector

Month: March 2020

Werk só van die huis af

Moet jy skielik weens Covid-19 van die huis af werk? Hier is hoe jy dit moet doen … Vir baie mense was dit tot dusver net ’n droom om van die huis af te kan werk. (Feed generated with FetchRSS)

Só kan 1 m. binne 12 weke in SA Covid-19 kry

Dit kan slegs 12 weke neem vir Suid-Afrika se 61 bevestigde Covid-19 gevalle om tot 1 miljoen op te skiet. 12 weke – dís hoe kort dit kan duur vir Suid-Afrika om van die huidige nagenoeg 61 bevestigde Covid-19-gevalle tot 1 miljoen gevalle te ontplof. (Feed generated with FetchRSS)

Ses nuwe gevalle van koronavirus in SA

Daar is ses nuwe gevalle van die koronavirus in Suid-Afrika. Ses nuwe gevalle van die koronavirus is in Suid-Afrika bevestig. (Feed generated with FetchRSS)

Beurtkrag hier vir res van week

Gryp maar die kerse en vuurhoutjies! Beurtkrag is vandeesweek ‘n gas in jou huis! Beurtkrag is met ons vir die res van die week, het Eskom Dinsdagoggend aangekondig. (Feed generated with FetchRSS)

Back to top