ANC-politikus wat van verkragting beskuldig word is terug op sy pos

Dae nadat pres. Ramaphosa vanjaar se veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweeld teen vroue en kinders bekend gestel het, is ’n senior lid van die ANC wat tereg staan op aanklagte van verkragting, terug op sy pos.


Slegs dae nadat pres. Cyril Ramaphosa vanjaar se veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders bekend gestel het, is ’n senior lid van die ANC in Mpumalanga se provinsiale uitvoerende komitee wat tereg staan op aanklagte van verkragting, terug op sy pos.

(Feed generated with FetchRSS)

Read more: ANC-politikus wat van verkragting beskuldig word is terug op sy pos

Leave a Reply

%d bloggers like this: