Gr. 9-seun bel pa voordat hy inmekaarsak en sterf

’n Gr. 9-leerling van Lephalale in Limpopo is vroeg Dinsdagoggend dood nadat hy by die skool inmekaargesak het.


’n Gr. 9-leerling aan die Hoërskool Ellisras in Lephalale in Limpopo is ses dae voor sy 16de verjaardag dood nadat hy vroeg Dinsdagoggend by die skool inmekaargesak het.

(Feed generated with FetchRSS)

Read more: Gr. 9-seun bel pa voordat hy inmekaarsak en sterf

Leave a Reply

%d bloggers like this: