The Kimberley Prospector

Day: August 30, 2022

VBS Mutual Bank kry beslagleggingsbevel vir R6,5 miljoen teen Jacob Zuma

Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het Dinsdag ’n beslagleggingsbevel vir R6,5 miljoen aan Anoosh Rooplal, kurator van VBS Mutual Bank, toegestaan. Die bevel dwing oudpresident Jacob Zuma om die geld terug te betaal wat hy op veiligheidsopgraderings aan sy Nkandla-langoed in 2016 bestee het, nadat hy agter geraak het met die betalings van sy R7,8 miljoen-skuld […]

Charlbi Dean sterf ná ‘skielike siekte’ op die ouderdom van 32

Die Suid-Afrikaanse aktrise Charlbi Dean Kriek is volgens TMZ Maandag oorlede aan ’n “onverwagte, skielike siekte”. Charlbi is as ’n opkomende ster beskou, nadat sy onlangs in die bekroonde rolprent Triangle of Sadness (2022) en voorheen in die TV-program Black Lightning verskyn het. Volgens TMZ het ’n bron gesê dat Charlbi in ’n hospitaal in […]

Back to top