The Kimberley Prospector

Day: September 27, 2022

KYK VIDEO: Nóg ‘n damwal breek in Jagersfontein

Nog ‘n damwal het vanaand in Jagersfontein in die Vrystaat ineengestort. Die premier van die Vrystaat, Sefora Ntombela, is ook deur die Kopanong-munisipaliteit in kennis gestel van nog ‘n myndamwal ineenstorting by die rampgeteisterde myn. Kopanong se burgemeester, Xolani Tseletsele, sê die situasie is moontlik die gevolg van vroeëre swaar reënbuie in die gebied. Lees […]

Back to top