The Kimberley Prospector

Day: September 28, 2022

Wat steek Cyril weg? ANC stop ad hoc-komitee oor Phala Phala-plaasskandaal

Die ANC het Woensdag teen ‘n mosie gestem van die DA, wat gepoog het om ‘n ad hoc-komitee te stig om die gebeure rondom die diefstal by president Cyril Ramaphosa se Limpopo-wildplaas te ondersoek. Dit beteken dat die Nasionale Vergadering nie ’n ad hoc-komitee sal instel om die Phala Phala-diefstalsaak te ondersoek nie. “Die ANC […]

Musk accuses SEC of unlawfully muzzling him

Musk needs to get prior approval before tweeting about Tesla, a requirement he called ‘government-imposed muzzle’. Source: Musk accuses SEC of unlawfully muzzling him

ANC voer omstrede onteieningswetsontwerp met meerderheidstem in die Nasionale Vergadering deur

Die omstrede onteieningswetsontwerp is Woensdag deur die ANC in ’n meerderheidstem in die Nasionale Vergadering (NV) deurgevoer. Talle ander politieke partye, soos die DA en VF Plus, het die wetsontwerp verwerp. Dr. Pieter Groenewald, VF Plus-leier, sê egter dat die Wetsontwerp op onteiening ernstige ekonomiese gevolge inhou en in die Grondwethof getoets moet word, aangesien […]

KYK VIDEO: Skokkende beeldmateriaal toe aanvaller by laerskool in Pietermaritzburg losbrand

Die departement van onderwys in KwaZulu-Natal het die gewelddadige aanval wat helder oordag by die Laerskool Alston gebeur het, ten sterkste veroordeel. “Volgens voorlopige verslae het ’n aanvaller die skoolterrein deur die voetgangerhek betree, die sekuriteit en twee ander volwassenes aangeval voordat hy lukraak losgebrand het,” sê Muzi Mahlambi, woordvoerder vir die KwaZulu-Natalse departement van […]

Back to top