The Kimberley Prospector

Category: News

Calamarihappie ‘n klap in die gesig

Verlede naweek het Kyle Mullinder, ‘n kajak-roeier van Kaikoura, 258km vanaf Wellington, op die suidelike eiland en ooskus van Nieu-Seeland meer as net ‘n happie calamari gekry toe ‘n rob hom met ‘n seekat deur die gesig geklap het. (RSS generated with FetchRss) Read more: Calamarihappie ‘n klap in die gesig

Groot boete vir honde aan kettings.

Dieremishandelaars kan R60 000 se boete of drie jaar in die tronk kry vir honde aan kettings, sê die Durbanse Dierebeskermingsvereniging (SPCA). (RSS generated with FetchRss) Read more: Groot boete vir honde aan kettings.

Hond byna onthoof deur rubberband

Die DBV het op 26 September ‘n hond wat onder haglike omstandighede vasgemaak was, in Club 2000 by mense gehaal. (RSS generated with FetchRss) Read more: Hond byna onthoof deur rubberband

Huldeblyk aan Bob Dylan deur oud-Kimberley

Derek Diedericks, wat in Kimberley grootgeword het, bring op 4 en 5 Oktober ‘n huldeblyk aan die legendariese Bob Dylan. (RSS generated with FetchRss) Read more: Huldeblyk aan Bob Dylan deur oud-Kimberley

Weer ’n verhoging in die petrolprys

Die minister van energie, mnr. Jeff Radebe, het aangekondig dat die verhoging in brandstofpryse op Woensdag 3 Oktober 2018 in werking sal tree. (RSS generated with FetchRss) Read more: Weer ’n verhoging in die petrolprys

Beware of false confidence: drought update

The Eastern and Northern Cape provinces are also still suffering through a drought. Households, farms and restaurants in the province had to come … Read more: Beware of false confidence: drought update

The unbearable pain of losing a baby

They meet to offer mutual support in a support group in the Northern Cape. “After the loss I was very frustrated. I Googled stories of women going … Read more: The unbearable pain of losing a baby

Petrol price increase will be ‘catastrophic’

Kimberley – City residents can brace themselves for one of the highest fuel price increases as the cost of petrol smashes the R17 a litre mark from … Read more: Petrol price increase will be ‘catastrophic’

Back to top