John Byles (81), wat vanoggend erg aangerand is gedurende ‘n plaasaanval, sê hy laat hom nie afskrik nie. Hy het ‘n passie vir boerdery en wil net terugkom op die plaas nadat hy vanoggend aangeval is. (RSS generated with FetchRss) Read more: 81-jarige oom op plaas aangeval
Kevin Figueira (25), eienaar van Overland Liquor op Jan Kempdorp, is Vrydagaand voor sy winkel geskiet. Hy het een verdagte doodgeskiet. (RSS generated with FetchRss) Read more: Eienaar van winkel in kuit geskiet, rower doodgeskiet
Die Demokratiese Alliansie (DA) het in ‘n persverklaring bekend gemaak dat die burgemeester van Kimberley, Mangaliso Matika, nie sy geskrewe bedankingsbrief Maandagaand ingedien het nie. (RSS generated with FetchRss) Read more: Matika weerhou glo bedankingsbrief
Riool wat oorstroom in Homevale is ‘n krisis. (RSS generated with FetchRss) Read more: Rioolkrisis in Kimberley
Die Demokratiese Alliansie in die Noord-Kaap is bekommerd oor die bedanking van die speaker van Sol Plaatje, Ben Springbok. (RSS generated with FetchRss) Read more: Speaker van Sol Plaatje bedank
Griquas have named their side for what is a must-win Currie Cup clash against the Blue Bulls on Saturday. (RSS generated with FetchRss) Read more:
DA Northern Cape leader Andrew Louw said: “Matika’s casual attitude is completely dismissive of the people of Kimberley, who are desperate for a … Read more: <a href=https://www.google.com/url?rct=j&sa=t&url=https://citizen.co.za/news/south-africa/2005252/anc-accused-of-playing-for-time-in-kimberley-to-punish-its-dissidents/&ct=ga&cd=CAIyHzNiZDA4MGQzOGM4YjE4ZjM6Y28uemE6ZW46WkE6Ukw&usg=AFQjCNEuyUVFdNAzlTIc0nZGfOpdeU4EQA class="colorbox" title="ANC accused of 'playing for time' in Kimberley to punish its dissidents” >ANC accused of ‘playing for time’ in Kimberley to punish its dissidents
… route between Kimberley and Douglas whilst enjoying the Northern Cape … Those interested to help can send an email to s2000@vodamail.co.za … Read more: Steam dream offers opportunities
Die bestuurskomitee van Hoërskool Noord-Kaap (HNK) vir 2018/2019 is onlangs aangewys. (RSS generated with FetchRss) Read more: Bestuurskomitee vir HNK