The Kimberley Prospector

Category: Kimberley

SPM fixed burst pipes in De Beers

SPM fixed burst pipes in De Beers

KIMBERLEY – Sol Plaatje Municipality workers were busy fixing burst pipes on two sites in Innes Street in De Beers. The following images were posted by Kimberley resident Veronica Williams in the Kimberley Infrastructure Facebook group.

Two drunk drivers arrested by Kimberley police

Two drunk drivers arrested by Kimberley police

BELGRAVIA – A drunken driver was arrested on Saturday 27 February after a black Fiat Punto collided with a white Toyota Corolla in Aristotle Avenue at the intersection at Queen’s Park in Belgravia, Kimberley. According to police spokesperson Captain Tessa Jansen, the police were called to the scene of the accident. On arrival at the […]

“Drastiese stappe” nodig om Sol te red

“Drastiese stappe” nodig om Sol te red

KIMBERLEY – Kontantvloei by die Sol Plaatje-munisipaliteit het van ’n gemaklike drie maande se reserwes gekrimp tot minder as twee weke. Dit wek egter kommer of die munisipaliteit salarisse sal kan betaal. Donderdag tydens die indiening van die aanpassingsbegroting vir 2020/21 is dit aangedui dat “drastiese optrede” geneem sal moet word om likiditeit en volhoubaarheid […]

Inwoners neem dienslewering in eie hande

Inwoners neem dienslewering in eie hande

KIMBERLEY – Inwoners van Kimberley is besig om ’n belastingbetalersvereniging te stig. Dit kom in reaksie op ’n groeiende lys van klagtes oor dienslewering en ontevredenheid oor die vermoë van die Sol Plaatje-munisipaliteit om kwessies in die stad aan te spreek. Lees meer op die DFA.

1 KM copper cable stolen along N12 near Kamfers Dam

1 KM copper cable stolen along N12 near Kamfers Dam

KIMBERLEY – A man was taken in for questioning by the police on Thursday after a kilometre of copper cable was dug up along the N12 near Kamfers Dam. The DA has meanwhile appealed to the SAPS to help protect Sol Plaatje Municipality infrastructure Pictures: Supplied A MAN was taken in for questioning by the […]

Vrou vertaal klub-musiek aan dowe persoon en ander oomblikke van liefdadigheid

Vrou vertaal klub-musiek aan dowe persoon en ander oomblikke van liefdadigheid

KIMBERLEY – Wat het jy vandag gedoen om iemand anders se lewe te verhelder? Vanmiddag by die North Cape-mall sien ek hoe twee voertuie gelyktydige agteruit in mekaar gaan vasry. Ek het op die toeter gespring en albei voertuie het oombliklik, in onder ’n meter van mekaar, gestop. Die glimlag en dankbaarheid wat een bestuurder […]

Covid patient “runs away” from city hospital

Covid patient “runs away” from city hospital

KIMBERLEY – The Northern Cape Health Department says that “fortunately, the patient was found and returned to hospital” The Robert Mangaliso Sobukwe Hospital. Picture: Soraya Crowie FAMILY members of a 49-year-old Covid-19 positive patient want answers on how he succeeded in “running away” from the Robert Mangaliso Sobukwe Hospital in Kimberley. Read more on the […]

KYK: Kimberley op FOKUS oor waterkrisis

KYK: Kimberley op FOKUS oor waterkrisis

FOKUS, die televisieprogram, het Kimberley se waterkrisis kom ondersoek. Kyk hier. Die mense van Kimberley is raadop met wateronderbrekings, terwyl inwoners van Greenpoint, ook in Kimberley, kla hulle spoel omtrent weg wanneer dit swaar reën.

Back to top