KIMBERLEY – Inwoners van Kimberley is besig om ’n belastingbetalersvereniging te stig. Dit kom in reaksie op ’n groeiende lys van klagtes oor dienslewering en ontevredenheid oor die vermoë van die Sol Plaatje-munisipaliteit om kwessies in die stad aan te spreek. Lees meer op die DFA.
KIMBERLEY – A man was taken in for questioning by the police on Thursday after a kilometre of copper cable was dug up along the N12 near Kamfers Dam. The DA has meanwhile appealed to the SAPS to help protect Sol Plaatje Municipality infrastructure Pictures: Supplied A MAN was taken in for questioning by the […]
KIMBERLEY – Wat het jy vandag gedoen om iemand anders se lewe te verhelder? Vanmiddag by die North Cape-mall sien ek hoe twee voertuie gelyktydige agteruit in mekaar gaan vasry. Ek het op die toeter gespring en albei voertuie het oombliklik, in onder ’n meter van mekaar, gestop. Die glimlag en dankbaarheid wat een bestuurder […]
KIMBERLEY – The Northern Cape Health Department says that “fortunately, the patient was found and returned to hospital” The Robert Mangaliso Sobukwe Hospital. Picture: Soraya Crowie FAMILY members of a 49-year-old Covid-19 positive patient want answers on how he succeeded in “running away” from the Robert Mangaliso Sobukwe Hospital in Kimberley. Read more on the […]
KIMBERLEY – Die feit dat visse nou in Kimberley se strate in vlug is dalk net omdat die munisipaliteit se water so vuil is dat die barbers meer tuis in die strate voel. Lees meer op Netwerk24.
FOKUS, die televisieprogram, het Kimberley se waterkrisis kom ondersoek. Kyk hier. Die mense van Kimberley is raadop met wateronderbrekings, terwyl inwoners van Greenpoint, ook in Kimberley, kla hulle spoel omtrent weg wanneer dit swaar reën.
KIMBERLEY – Residents of Kimberley was astonished by the discovery of Catfish breeding and swimming down Easton Avenue in Cassandra. Two videos of the discovery went viral on local social media groups in the community. Easton Avenue’s Catfish A resident thanks Sol Plaatje Municipality for Easton Avenue’s Babers in one of the videos. “People it’s […]
KIMBERLEY – Watch this video showing the quality of the municipal water supply in Beaconsfield, Kimberley, on 19 February 2021.
Hello Kimberley. What do you think are the chances for refuse to be collected with the current weather forecast?