Die minister van energie, mnr. Jeff Radebe, het aangekondig dat die verhoging in brandstofpryse op Woensdag 3 Oktober 2018 in werking sal tree. (RSS generated with FetchRss) Read more: Weer ’n verhoging in die petrolprys
“International factors include the fact that South Africa imports both crude oil and finished products at a price set at the international level, including … Read more: Petrol price increase will be ‘catastrophic’
‘n Rooi OCR2 Giant-fiets is Saterdagoggend uit ‘n garage in Carters Glen gesteel. (RSS generated with FetchRss) Read more: Fiets vanoggend uit garage gesteel
‘n Motor het vroeg in die oggend-ure 30 km buite Kimberley gerol. (RSS generated with FetchRss) Read more: Ongeluk op Bloemfontein pad
Die Noord-Kaapse Polisie het die Nasionale Gebedsdag vir Polisieveiligheid in Mothibistad gevier. (RSS generated with FetchRss) Read more: SAPD vier Nasionale Gebedsdag vir Polisieveiligheid
Caritas bestaan al sedert 1891. Die naam het al verskeie kere verander, maar vir die afgelope paar jaar is hierdie nie-winsgewende organisasie se naam Caritas. (RSS generated with FetchRss) Read more: Caritas Gemeenskapfokus
Caritas Gemeenskapsfokus in Kimberley in samewerking met die SAPS se Vrouenetwerk hou in November ‘n Kerspartytjie vir 200 minderbevoorregte kinders. (RSS generated with FetchRss) Read more: Help minderbevoorregte kinders oor feestyd
‘n Jong man het na bewering ‘n 6-jarige meisie in die Dros verkrag. (RSS generated with FetchRss) Read more: Man verkrag glo meisietjie in Dros #drosrape
Die raadsvergadering by die Sol Plaatje-munisipaliteit om ‘n nuwe burgemeesterskandidaat voor te stel, is weens oproerigheid gestaak. (RSS generated with FetchRss) Read more: Nog geen burgemeester vir Kimberley