KYK: Blitse oor see verwonder Overstrand inwoners
Die weer het gisteraand inwoners op Gansbaai en Overstrand-omgewing met ’n vertoning van weerlig verwonder. Dit is deur Johan le Roux, ’n inwoner, op foto’s vasgevang.
Die weer het gisteraand inwoners op Gansbaai en Overstrand-omgewing met ’n vertoning van weerlig verwonder. Dit is deur Johan le Roux, ’n inwoner, op foto’s vasgevang.
CAPE-TOWN – A 32-year-old suspect has been arrested for the murder of two Kraaifontein police members. According to police spokesperson Colonel Katlego Mogale, the suspect was arrested in Mandela Park, Khayelitsha in an intelligence-driven operation by the Hawks’ National Priority Violent Crimes Team together with members of Kraaifontein SAPS, Crime Intelligence and K9. Mogale says […]
GAANSBAAI – ’n Boef het glo gisteraand by ’n bejaarde paartjie se huis in Meyerstraat op Gansbaai ingebreek en twee selfone en ’n laptop gesteel. So skryf Anje Coetzee op ’n plaaslike Facebook-groep, Wie maak vir Gansbaai lekker? Sy sê: “Die laptop is van baie waarde, al my pa se werk is daarop gestoor. Jare […]
BELVILLE – Die saak teen Jerome McCarthy (47), ouer broer van die Bafana Bafana-sokkerlegende Benni McCarthy (43), is Donderdag in die landdroshof in Bellville finaal vir verdere ondersoek tot 21 April 2021 uitgestel. Lees meer op Netwerk24.
WES-KAAP – Vlekkie, ’n tipiese langpoot draadhaar-terriër van Grabouw, doen goed in pleegsorg by R.A.D, ’n niewinsgewende organisasie, en is gereed om by sy ewige gesin aan te sluit. Volgens die organisasie het hulle ’n paar navrae gehad oor Vlekkie, maar niemand het nog deurgedruk en hom aangeneem nie. “Dit is moeilik wanneer ’n hond […]
Brandbestryders het deur die nag gewerk om ’n brand buite Franschhoek in die Kaapse Wynland-omgewing in bedwang te bring. Lees meer op Netwerk24.
STELLENBOSCH – ’n Staatsgetuie in die saak oor die moord op Stefan Smit (62), wingerdboer van die Louiesenhoflandgoed buite Stellenbosch, het Woensdag probeer om eers sy gewese vrou en toe homself om die lewe te bring. Lees meer op Netwerk24.
CAPE TOWN – Three animal rescuers from the Mdzananda Animal Clinic in Khayelitsha was hijacked while on duty in the area. According to a statement on the clinic’s Facebook page, this hijacking follows a recent armed robbery incident. “Quinton, Maria and Mzo were hijacked at gunpoint this morning. Mzo refused to give them the keys […]
KLEINMOND – Twee verdagtes is gisteroggend met ’n vrag van 11840 kreefstert in Kleinmond in hegtenis geneem. Volgens Lourens Theron, ’n inwoner van Hermanus, het die Overstand Wetstoepassing-taakspan op die verdagtes toegeslaan en hulle vasgetrek. “Die voertuig is ook op beslag gelê,” sê Theron.