The Kimberley Prospector

Verlate huis gesondheidsrisiko in Phakamile Mabijastraat

‘n Huis in Phakamile Mabijastraat het in 2010 afgebrand en het sedertdien ‘n seer oog en gesondheidsrisiko vir die mense van die gemeenskap geword. (RSS generated with FetchRss) Read more: Verlate huis gesondheidsrisiko in Phakamile Mabijastraat

Veiligheid rondom Kersliggies 

Soos die feesseisoen aankom, versier meer en meer mense hulle huise met liggies wat vanaf die maan sigbaar is. (RSS generated with FetchRss) Read more: Veiligheid rondom Kersliggies 

Heartlines #WhatsYourStory 

Die Heartline Foundation het op 28 November ‘n bekendsteling in Kimberley gehou. (RSS generated with FetchRss) Read more: Heartlines #WhatsYourStory 

Back to top