The Kimberley Prospector

President Ramaphosa congratulates UK PM Liz Truss on first day in office

President Cyril Ramaphosa has sent his congratulations to Britain’s new Prime Minister Liz Truss as she starts her first day in office on Wednesday. Britain’s new prime minister Liz Truss. File Picture PRESIDENT Cyril Ramaphosa has sent his congratulations to Britain’s new Prime Minister Liz Truss as she starts her first day in office on Wednesday. […]

Eskom verhaal R30 miljoen wat onwettig betaal is om Brian Molefe se pensioenfonds ’n hupstoot te gee

Eskom het Woensdag in ’n verklaring bevestig dat die maatskappy die R30 miljoen wat hy onwettig as ’n pensioenvoordeel aan die Eskom-pensioen-en-voorsorgfonds (EPPF) gedurende 2016 tot voordeel van Brian Molefe, ’n voormalige uitvoerende hoof van Eskom, betaal het, suksesvol verhaal het. “In Julie 2022 het die hooggeregshof in Noord-Gauteng ’n 2018-hooggeregshof-uitspraak wat ’n 2016-vroeë-aftrede-ooreenkoms tussen […]

Back to top