The Kimberley Prospector

DA-burgemeester in Johannesburg is onwettig uitgestem en dus terug in haar pos – hof

Die hooggeregshof in Johannesburg het die verwydering van die voormalige DA-burgemeester van die Johannesburg-metro, dr. Mpho Phalatse, en die daaropvolgende verkiesing van huidige ANC-burgemeester, Dada Morero, as onwettig, ongrondwetlik en ongeldig verklaar. Dit volg nadat dr. Phalatse in ’n vergadering laasmaand uitgestem is. Sy is dus weer die burgemeester van die Johannesburg-meto. We won for […]

Dirco oor Russiese superseiljag: “Hill-Lewis rig sy versoek aan die verkeerde minister en departement”

Clayson Monyela, woordvoerder van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco), het Dinsdag aan AfriNUUS gesê dat slegs die departement van binnelandse sake die gesag het om mense te keer om die land binne te kom.  Dit volg nadat Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, gister Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco), […]

Back to top