The Kimberley Prospector

SA skenk 2 miljoen entstowwe aan Afrika-lande

Die adjunkminister van die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco), Candith Mashego-Dlamini, sal tussen 26 en 30 September 2022 na Liberië en Sierra Leone reis om meer as 2 miljoen van Suid-Afrika se Johnson & Johnson-entstowwe te skenk. Die Suid-Afrikaanse regering het deur die African Renaissance Fund (ARF) ’n ooreenkoms met die African Vaccination […]

Tragies! Vermiste kinders van 4 en 8 jaar se liggame verlate in die Paarl en Siqalo gevind

Kaptein Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder in die Wes-Kaap, het aan AfriNuus bevestig dat ’n moordondersoek geopen is nà die liggame van ’n 4-jarige meisie en 8-jarige seun gevind is, wat spoorloos verdwyn het. In ’n verklaring sê van Wyk: “Op Sondag, 25 September 2022, om 16:00 is ’n vierjarige meisie by die Paarl-Oos-polisiestasie as vermis […]

Back to top