The Kimberley Prospector

Hawks on the prowl – YouTube

They have arrested high-profile suspects who is believed to have worked in government for years. The arrests took place in Pretoria. … …more. Read more: Hawks on the prowl – YouTube

Kind dood en ma kritiek ná kameelperd hul op wildplaas vertrap

Luitenant-kolonel Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, het aan AfriNUUS bevestig dat ‘n kameelperd Woensdagmiddag ‘n 25-jarige ma en haar 16 maande oue dogter by die Kuleni-wildplaas in Hluhluwe vertrap het. Die kind het nie die voorval oorleef nie. “Die kind is na die naaste mediese sentrum geneem waar sy gesterf het, en die ma is […]

Back to top