The Kimberley Prospector

SpinDerella (16) het skare aan die gons met skreeuende bande

Tashnicka Hassen, ‘n graad 11 leerling van Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley maak naam vir haarself in die motorsport bedryf nadat sy en haar span derde plek behaal het by die SpinDerella spinning-kompetisie in Johannesburg. (RSS generated with FetchRss) Read more: SpinDerella (16) het skare aan die gons met skreeuende bande

Oppenheimer-tuine word “skoon” gemaak

Die SAPD, die verkeersdepartement, Sol Plaatje-munisipalitiet en die gemeenskapspolisiëringsforum staan saam om Oppenheimer-tuine veilig en skoon te hou. (RSS generated with FetchRss) Read more: Oppenheimer-tuine word “skoon” gemaak

Het jy geweet?

(RSS generated with FetchRss) Read more: Het jy geweet?

DA sê weg met werkloosheid

Die DA se Team One South Africa-veldtog het vandag afgeskop. (RSS generated with FetchRss) Read more: DA sê weg met werkloosheid

Bekommernis oor onverskillige bestuur op Kimberley-paaie

Met die Desember-vakansie en feestyd wat nader kruip, maak almal gereed om die langpad te vat. Kimberliete is bekommerd oor die toename in onverskillige bestuur op Kimberley se paaie – van bestuurders wat die robot ignoreer tot taxibestuurders wat op gevaarlike plekke stilhou. (RSS generated with FetchRss) Read more: Bekommernis oor onverskillige bestuur op Kimberley-paaie

4 Bedroom House for sale in Kathu

Login | Sign Up. Property for Sale; >; Northern Cape; >; Kathu; >; Kathu; >; P24-106935153. Back to Results | Next Listing. R 2 280 000. Bond Costs. Read more: 4 Bedroom House for sale in Kathu

Back to top