The Kimberley Prospector

Leah – moeiteloos sprankelend

Deur Francine Prins (Lig-redakteur) “My ma is my grootste bewonderaar, en my man my grootste kritikus. En dit is die perfekte span om agter jou te hê!” So vertel Leah, sangeres, TV-aanbieder en aktrise. “Soms het ’n mens dit mos nodig dat iemand vir jou sê jy het goed gevaar. My ma ondersteun my dikwels […]

VF Plus gekant teen beplande snelweg deur toeristedorp en natuurreservaat in Mpumalanga

Freddy Robertson, VF Plus-raadslid in die Mbombela-munisipaliteit, sê die party is gekant teen die beplande P166-snelweg wat die toeristedorp Witrivier in die Mbombela-plaaslike munisipaliteit (Mbombela/Nelspruit, Barberton, Hazyview, Kaapschehoop, Skukuza, Witrivier) effektief in die helfte sal verdeel. “Die party steun die Witrivier-belastingbetalersvereniging wat aanvoer dat die ontwikkeling van padinfrastruktuur meer ’n behoefte aan die oostekant van […]

Caledon Casino dra meer as R4,5 miljoen by tot die Overberg-gemeenskap

Tydens ’n oorsigbesoek aan die Caledon Casino is dit aan die Provinsiale Staande Komitee oor Finansies, Ekonomiese Geleenthede en Toerisme onthul dat die casino die afgelope vier jaar meer as R4,5 miljoen aan korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid (KMV) inisiatiewe bestee het. “Dit het die casino verder in staat gestel om aan sy vereistes vir korporatiewe maatskaplike […]

Back to top