Só kan 1 m. binne 12 weke in SA Covid-19 kry
Dit kan slegs 12 weke neem vir Suid-Afrika se 61 bevestigde Covid-19 gevalle om tot 1 miljoen op te skiet. 12 weke – dís hoe kort dit kan duur vir Suid-Afrika om van die huidige nagenoeg 61 bevestigde Covid-19-gevalle tot 1 miljoen gevalle te ontplof. (Feed generated with FetchRSS)