KIMBERLEY – ’n Man is omstreeks 20:10 in Selouslaan in Rhodesdene, in Kimberley, beseer nadat ’n bestuurder van wit dubbelkajuit-bakkie hom van sy fiets afgery en weggejaag het. So sê René Grobbelaar in ’n plasing in die Saam Staan Kimberley Dienslewering Facebook groep. Sy sê: “Die man het seer gekry en ons vat hom nou […]
KIMBERLEY – The Sol Plaatje Municipality has reportedly shut down the water supply early due to low levels at the Newton Reservoir. According to Shell Curtis Goliath, the water has been switched off till tomorrow due to low levels. “With no communication or warning again,” she says.
’n Inwoner van Broadway-weg in Beaconsfield, Kimberley, het nie langer vir die Sol Plaatje-munisipaliteit gewag om ’n lekkasie voor sy huis te herstel nie, maak dit self reg. Kyk hier hoe dit in Kimberley gedoen word