Groen Skerpioene moet ingryp in R31-rioolstorting
Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n beroep op die Groen Skerpioene gedoen om dringend in te gryp, nadat die massiewe riooldam wat in die veld naby Platfontein gevorm het, na die ander kant van die R31 deurgesypel het. Luister in Afrikaans Delmaine Christians, LPW en DA-lid van die NRVP, sê: “Die rioollek is die eerste […]