The Kimberley Prospector

Category: International

SA Boer glo deur Brit op plaas in Namibië vermoor

SA Boer glo deur Brit op plaas in Namibië vermoor

NAMIBIË – Gerhardus van Wyk (54), ’n Suid-Afrikaanse boer, is Saterdag omstreeks 20:00 op sy plaas Karos, in die Kamanjab-omgewing, in ’n rusie met ’n Britse man (51) doodgeskiet. Volgens Kauna Shikwambi, hoof van die Namibiese polisie, het die noodlottige skietery plaasgevind nadat die twee mans in ’n argument op Van Wyk se plaas betrokke […]

Prins Harry praat oor Diana in onderhoud met Oprah Winfrey

Prins Harry praat oor Diana in onderhoud met Oprah Winfrey

Die hertog van Sussex deel met Oprah oor sy kommer dat geskiedenis homself kon herhaal het, in verwysing na Diana se dood, voor sy besluit om uit die koninklike familie te tree. In uittreksels van ’n komende TV-uitsending met Oprah Winfrey, het prins Harry gesê dat hy “verlig” voel om sy vrou, Meghan, aan sy […]

Sevilla-middelveldspeler gebruik albei hande kan nie Leo Messi briek nie

Sevilla-middelveldspeler gebruik albei hande kan nie Leo Messi briek nie

Miskien wou Jordan eintlik net Messi se hemp hê. Die 26-jarige Joan Jordan het tydens ’n sokkerwedstryd, tussen Sivilla en FC Barcelona, met albei hande probeer om die Argentyn terug te hou, maar hy het egter misluk. Aanhangers van die FC Barcelona-span sê: “Ons weet lankal dat Leo Messi onstuitbaar is, en hy het dit […]

Kindergoed moet dalk binnekort inklusief vertoon word

Kindergoed moet dalk binnekort inklusief vertoon word

V.S.A. – ’n Wetsontwerp wat verlede week in Kalifornië ter tafel gelê is, sal van handelaars vereis om goedere vir kinders in ’n inklusiewe wyse te vertoon. Volgens ’n berig deur The Freethought Project, sal dit ook vir aanlynwinkels geld, indien die wetsontwerp gekeur word. Lees meer op The Freethought Project.

Bitcoin crashes 20% over weekend

Bitcoin crashes 20% over weekend

The price of one Bitcoin fell by R170 453.41 to R673 604.43, after it peaked at R844 057.84 last week. “Risk-on assets are taking a hit at the moment — we’re seeing stocks slide and crypto is following,” said Vijay Ayyar, head of Asia Pacific for cryptocurrency exchange Luno in Singapore. “The dollar is strengthening, […]

New York Governor Cuomo faces fresh claims of sexual harassment

New York Governor Cuomo faces fresh claims of sexual harassment

USA – New York’s governor denies wrongdoing and orders an external inquiry after claims by a second ex-aide. A second former aide has come forward with accusations of sexual harassment against New York Governor Andrew Cuomo. Charlotte Bennett, a health policy adviser to Mr Cuomo until November, told The New York Times that he had […]

Two dead in Henties crash

Two dead in Henties crash

NAMIBIA – Erongo police crime investigations coordinator deputy commissioner Erastus Iikuyu confirmed that two people died in a car accident near Henties Bay on the way to Swakopmund on Saturday evening. The accident allegedly happened after a Golf crashed into the back of a bakkie on which several passengers were transported. The driver of the […]

Back to top