R10 000 beloning vir vermiste hondekind
’n Vrou van Douglas in die Noord-Kaap het ’n beloning van R10 000 uitgereik vir enigiemand wat haar geliefde Engelse bulhond Ava (4) veilig aan haar kan terugbesorg. Lees meer op Maroela Media.