The Kimberley Prospector

Category: Pets

R10 000 beloning vir vermiste hondekind

R10 000 beloning vir vermiste hondekind

’n Vrou van Douglas in die Noord-Kaap het ’n beloning van R10 000 uitgereik vir enigiemand wat haar geliefde Engelse bulhond Ava (4) veilig aan haar kan terugbesorg. Lees meer op Maroela Media.

Hondekinders steeds soek

Hondekinders steeds soek

Die rottweiler en bulhond wat twee weke gelede in twee afsonderlike voorvalle vermis geraak het, se eienaars het nou alles van vliegtuie tot hondekommunikeerders ingespan om na die honde te help soek. Lees meer op Maroela Media.

Back to top