The Kimberley Prospector

Tag: Angie Motshekga

Skole heropen beslis van 1 Junie af – Motshekga

Skole heropen beslis van 1 Junie af – Motshekga

Die land se skole sál op 1 Junie heropen – ook dié in stedelike gebiede waar die meeste Covid-19-gevalle voorkom, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, Dinsdagaand op ’n mediakonferensie in Pretoria gesê. Lees meer op Netwerk24.

Back to top