KYK: Inwoner wag nie op munisipaliteit nie, maak lekkasie self reg
’n Inwoner van Broadway-weg in Beaconsfield, Kimberley, het nie langer vir die Sol Plaatje-munisipaliteit gewag om ’n lekkasie voor sy huis te herstel nie, maak dit self reg. Kyk hier hoe dit in Kimberley gedoen word