China ontken gedwonge anale Covid-19-toetse van Amerikaanse diplomate
BEIJING – Die Chinese regering het Donderdag ontken dat hy van Amerikaanse diplomate verwag om anale Covid-19-toetse te ondergaan. Dié ontkenning kom nadat die Kanadees-Amerikaanse tydskrif Vice berig het talle diplomate oor dié prosedure gekla het. BEIJING (Reuters) – China’s foreign ministry denied on Thursday that U.S. diplomats in the country had been required to […]