GroundUp gaan krisisse in Kimberley ondersoek
KIMBERLEY – ’n Verslaggewer van GroundUp, gaan Kimberley môre besoek, om ondersoek in die waterkrisis en ander kwessies in te stel. So sê Shell Curtis Goliath, n inwoner hier. Sy se: “Ons wil graag al die probleme in die stad aan hulle uitwys.” Sy vra dat inwoners wat hulle ervaring en frustrasies will deel om […]