Inbreker neem byna huis in Kimberley oor
KIMBERLEY – ‘n inwoner van Kimberley het net vandeesweek gerapporteer dat hy ’n slagoffer van ‘n huisbraak was, toe kom die vermeende dief terug vir meer. Die slagoffer sê dat die persoon wat op die foto verskyn, Donderdag oggend in sy erf rondgesluip het. Die inbraak het plaasgevind net na 12:00 die vorige week op […]