Bekende RSG omroeper sterf
Ian Wessels (61), ’n bekende omroepoer op RSG, is Maandag aan kanker oorlede. Behalwe vir sy werk as omroeper het Wessels ook volgens berigte radioadvertensies geskryf en stermwerk vir radio en TV in Afrikaans en Engels gedoen.