The Kimberley Prospector

Tag: Lime Acres

DA stuur medelye aan families van treinongeluk slagoffers op Lime Acres

DA stuur medelye aan families van treinongeluk slagoffers op Lime Acres

Die Demokratiese Alliansie (DA) in die Noord-Kaap is hartseer oor die tragiese heengaan van drie jongmense wat die naweek in ’n gru-ongeluk op die pad buite Lime Acres betrokke was. Delmaine Christians, ’n DA LP, sê die ongeluk het plaasgevind toe die bakkie waarin hulle gery het, na bewering teen ’n aankomende trein vasgery het. […]

Back to top