The Kimberley Prospector

Tag: Rhodesdene

Drukprobleme met Munisipale Watervoorsiening in Rhodesdene, Kimberley

Drukprobleme met Munisipale Watervoorsiening in Rhodesdene, Kimberley

KIMBERLEY – Inwoners van Rhodesdene in Kimberley, Suid-Afrika, is al meer as ‘n week sonder water. Verskeie pogings is reeds aangewend om die situasie te verlig, maar niemand wil nog help nie. Su-Ritha Laubscher, ‘n inwoner van Rhodesdene, het gesê: “Wat gaan aan met die water in Rhodesdene in Arthur straat? Die Sol Plaatje-munisipaliteit het […]

Back to top