Vars water mors al vir weke by lekkasie in Roodepan
KIMBERLEY – ’n Waterlekkasie in Aasvoëlstraat in Roodepan stroom nou vir meer as ’n week. So word kosbare drinkwater gemors. So sê Johan Swanlow, ’n inwoner hier. “’n Mens sou dink met die waterkrisis dat die herstel van lekkasies ’n prioriteit vir die Sol Plaatje-munisipaliteit sou wees, so om die pandemie in die Noord-Kaap te […]