Slim vang sy reën in ’n drom vir later se gebruik
’n man van Rustenburg het ’n blink plan gemaak toe hulle ’n tekort aan water op die dorp ervaar het. Isabel Schmitz van der Merwe het haar man vir sy blink idee geprys. Sy sê: “My man se oulike idee was om ’n drom te koppel om reënwater op te vang. Ons sukkel party dae […]