SUID-AFRIKA – Die DA het Dinsdag op ’n portefeuljekomiteevergadering van die departement van omgewingsake, bosbou en visserye in die parlement onder amptenare van Sanparke ingeklim omdat hulle oënskynlik nie daarin slaag om renosterstropery te stuit nie.
Lees meer op Netwerk24.
Tags: renosterstropery rhino poaching SANParks