PRETORIA – ’n Verskaffer, wat die departement van water en sanitasie uit R27 miljoen bedrieg het, is verlede Donderdag deur die hooggeregshof in Pretoria opdrag gegee om die bedrag terug te betaal.
Lees meer op Netwerk24.