KIMBERLEY – ’n 42-Jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo op 11 Maart in die besit van ongeslypte diamante tydens ‘n padblokkade naby die Phutanang-afdraai op die pad tussen Kimberley en Barkly-Wes gevind is.
Nomthandazo Mnisi, woordvoerder van die Valke, sê die verdagte is deur die Kagihso-polisie in hegtenis geneem.
“Die man is by ’n padblokkade gestop. Tydens die soektog is na bewering drie ongeslypte diamante in die pagasie van die verdagte gevind.
Lees meer op die DFA hieronder.