The Kimberley Prospector

South Africa

STATISTIEK: Beurtkrag vat 10% van 2020 in Suid-Afrika – kan vererger

Michael Hawthorne

Suid-Afrika het 10% van 2020 beurtkrag ondervind.

Dit is volgens die jongste kragopwekking statistieke wat vir 2020 deur die Raad vir Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsing (WNNR) bekend gemaak is.

Die verslag toon dat die land 859 ure beurtkrag vir 2020 gehad het – skynbaar die ergste jaar van kragonderbrekings nog.

Die ergste tyd vir beurtkrag was net voor die Covid-19-inperking en dit maak 63% van die beurtkrag vir 2020 op.

Fase 2-beurtkrag het die grootste deel hiervan opgemaak, sê die navorsingsinstansie.

Lees meer op BusinessTech

Tags:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top