The Kimberley Prospector

South Africa

“Barbie-koning” van Kaapstad besit nou byna R2-miljoen se poppe

Michael Hawthorne

Justuis Pieterse, van Kaapstad, is ’n ywerige versamelaar van Barbie is nou die “koning van Barbie” nadat hy 2000 van die poppe ter waarde van B R1.8-miljoen bymekaargemaak het.

Pieterse en Barbie-entoesiaste regoor Suid-Afrika vier die pop se 62ste verjaardag, nadat haar maat Ken sy 60ste mylpaal in vandeesmaand gevier het.

Hy versamel al vir die afgelope 12 jaar en het ’n kamer in sy Tafelsig-huis afgesonder vir sy groot versameling, met rakke wat van die vloer tot plafon toegerus is.

Lees meer oor Pieterse, in Engels, op TimesLive.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top