Die water by ’n lekkasie op die hoek van Broadwayweg en Studystraat stroom vir nog ’n naweek sterk in die straat af, ná die Sol Plaatje-munisipaliteit R4.8m afwyking vir die herstel van lekkasies goed gekeur het.
Lees on vorige berig, Municipality admits Newton Reservoir running on empty over leaks – R4.8m deviation for repairs approved.
