The Kimberley Prospector

Northern Cape

Herstelwerk aan Philandersbron tot Rietfonteinpad vorder

Michael Hawthorne

Die Noord-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werke se padwerkers is tans besig met herstelwerk aan die Philandersbron tot Rietfonteinpad.

Die doel hiervan is om plaaslike inwoners se toegang tot staatsfasiliteite soos skole, klinieke, ens. te bemoontlik, sê die departement.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top