The Kimberley Prospector

General

LUISTER: Kimberley se waterkrisisse op radio bespreek

Michael Hawthorne

KIMBERLEY – Maande nadat dit uitgewys was dat ses besinkingsdamme by die Riverton-watersuiweringsaanleg nie in werking was nie, het die Sol Plaatje-munisipaliteit uiteindelik begin om herstelwerk aan al die besinkingsdamme uit te voer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top