The Kimberley Prospector

KwaZulu-Natal

Snotkop ontslaan ná hy ernstige beserings in e-fiets ongeluk opgedoen het

Michael Hawthorne

Francois Henning, wat beter as die sanger Snotkop bekend is, is vandag uit die hospitaal ontslaan, nadat hy in ’n ernstige ongeluk met sy elektriese aangedrewe fiets opgedoen het.

Dit volg nadat hy glo teen ’n afdraende in Southbroom beheer oor sy e-fiets verloor het. Hy het volgens berigte sy gewrig “mors-af” gebreek en talle diep snye opgedoen.

Tags:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top