The Kimberley Prospector

South Africa

Bekende RSG omroeper sterf

Michael Hawthorne

Ian Wessels (61), ’n bekende omroepoer op RSG, is Maandag aan kanker oorlede.

Behalwe vir sy werk as omroeper het Wessels ook volgens berigte radioadvertensies geskryf en stermwerk vir radio en TV in Afrikaans en Engels gedoen.

Tags:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top