V.S.A. – ’n Wetsontwerp wat verlede week in Kalifornië ter tafel gelê is, sal van handelaars vereis om goedere vir kinders in ’n inklusiewe wyse te vertoon.
Volgens ’n berig deur The Freethought Project, sal dit ook vir aanlynwinkels geld, indien die wetsontwerp gekeur word.
Lees meer op The Freethought Project.
Tags: California