The Kimberley Prospector

International, sport

Sevilla-middelveldspeler gebruik albei hande kan nie Leo Messi briek nie

Michael Hawthorne

Miskien wou Jordan eintlik net Messi se hemp hê.

Die 26-jarige Joan Jordan het tydens ’n sokkerwedstryd, tussen Sivilla en FC Barcelona, met albei hande probeer om die Argentyn terug te hou, maar hy het egter misluk.

Aanhangers van die FC Barcelona-span sê: “Ons weet lankal dat Leo Messi onstuitbaar is, en hy het dit weer eens teen Sevilla bewys. Nog het die middelveldspeler Joan Jordan ’n “patetiese” poging aangewend om hom te probeer keer.”

Sien meer op Tribuna.

Tags:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Back to top